^


die ark
ek was nog altyd lus vir 'n huisie in die platteland - êrens stil en pragtig en weg van die gewoel van die stad. hierdie naweek het ek 'n plekke in sutherland gesien wat my hart gesteel het. dit was deels die wit sandsteen mure en die eienaardig gevormde deure en vensters. dis deels ook die feit dat die huis 'n naam het - die ark. groot genoeg vir twee honde en twee katte om ons geselskap te hou! :-)

No comments: